What Our Guests SayReviews

Ons het heerlik gekuier en ons het elke aand salig op die stoep ontspan.
Ons was 'n gesin, maar ons kinders is volwassenes en het nie kinders nie. Ons het baie lekker gekuier en dit is sentraal. Die gasheer het ook uitsonderlike diens gelewer wat ons baie waardeer het.  Die stoep is fantasties en wanneer ons daar was, was dit ons kuierplek. Die uitrol-afdak was ook 'n bonus toe dit reën.

Melinda

South Africa

Baie netjies, goeie diens en perfek vir 'n gesin met klein kinders. Groot grasperk.
Ons het vreeslik lekker gebly.

Suné Strydom

South Africa

Beste ligging vir familie met kinders. Goed geleë vir kinders van alle ouderdomme. Skoon netjiese plek. Alles is loopafstand. Kan kinders in die swembad sien vanaf die stoep. Goeie en maklike ontvangs. Alles wat jy nodig het, is daar!

Janine Anthony

South Africa

Die verblyf was perfek met alles wat ons nodig gehad het.
Dit was 'n ongelooflike goeie verblyf.

 

Dalezia De Lange

South Africa

Kwaliteit gesinstyd gehad in 'n great woonstel.
Dit was 'n pragtige, netjiese en skoon woonstel. Ons het ons kuier by Beach Club 105 vreeslik geniet en Leon was altyd daar om te help - enige tyd van die dag of nag.

Reynell Vlotman

South Africa

Unforgettable. It was an awesome place

Ruth Petersen

South Africa

Leon was a most wonderful host; he took care of my elderly family as if they were his own and was exceptionally patient with their requirements. The unit has everything needed for stay away from home and look forward to a returning visit.

Jacques Van Zyl

South Africa

Was heerlik! Baie lekker en ruim eenheid en naby die see.

 

Liezl Stals

South Africa

Baie gerieflik ingerigte woonstelle, tekort aan niks. Lieflike plekke!

 

Natasha Espach

South Africa

A sensational apartment in Mossel Bay, all wonderful. Thank you

Henrique Mendes

Brazil