Reviews

The host responded promptly and made our stay very special. I will surely return back with my family.

Zanele Mabumgwana

South Africa

Apartment is super nice. We'd love to come back!

Anja Knoll

Germany

Dankie weereens vir julle moeite, ons as groep waardeer dit en sal jou akkommodasie orals aanbeveel. 

Frans Brand

South Africa

Fantasties! Ons kon nie vir beter vra nie. Dit was die beste blyplek wat ek al in gebly het. Skoon en netjies en geleë op 'n wonderlike area. Leon was baie behulpsaam en baie vriendelik.

TInus Van der Westhuizen

South Africa

Ons het heerlik gebly. Die verblyf was baie mooi, netjies en gemaklik. Perfek geleë naby al die besienswaardighede. Ons sal beslis weer kom!

Loreen Potgieter

South Africa

Absolute bliss! We absolutely loved staying at the Beach Club, unit G07. We do not want to stay anywhere else again when visiting Mossel Bay. The location is perfect, it's safe and you can walk down to the beach. The unit has everything one needs and more. It's just so convenient and beautiful.

Mishka Adams

South Africa

Hartlike baie dankie. Ons het ons vakansie baie geniet. Alles was baie goed toegerus en baie gerieflik. Dit het gevoel soos huis vir ons. Baie dankie vir jul goeie diens. Ons kom graag weer!

Lauren Davids

South Africa

The House was absolutely awesome. Thanks again!

Kian Beesley

South Africa

Die plek is amazing! Baie dankie!

Marnius Koch

South Africa

Absolutely amazing stay! The place is beautiful, the view is breathtaking, and everything was perfect. Highly recommend this spot for anyone looking for an unforgettable experience!

Suhaib Masoudi

Saudi Arabia