Reviews

Amazing plek!
Dit is die beste akkommodasie ooit, daar is iets van alles en dis veilig. Die view was stunning. Leon was baie behulpsaam. Sal weer daar bly.

Bronwynne Engelbrecht

South Africa

Veilig & Goeie Ligging. Baie gerieflike woonstel waar jy tuis voel. Goed ingerig en netjies. Ons kom weer!

Gerhard Maritz

South Africa

Best sea view and lovely apartment. SEA VIEW, with direct access to the best beach in Mossel Bay. Rooms are great as well as bathrooms - all amenities included. The lounge and kitchen are perfect with that view. The whole apartment is very stylish and comfortable.

Elize Eaton

South Africa

Lovely 4-Night Stay. Leon was a competent and lovely kind host that explained everything fully. It was the best holiday home that provided every amenity that we needed. Bedroom was lovely and we had a partial sea view. It was spacious and had ample fridge space. Thank you, Afristay. It was a lovely four night stay.

Riekie Oosthuizen

Ons het 'n paar aande in Mosselbaai spandeer as 'n familie van 5. Leon was amazing en ons het dadelik tuis gevoel, baie dankie Leon. Die eenheid was baie baie netjies en skoon met een van die beste liggings en uitsig oor die see. Ons sal definitief weer hier kom bly. Puik is 'n goeie beskrywing van ons ondervinding.

Carlos Dos Santos

South Africa

Perfect location, well equipped accommodation for a relaxing family holiday!
Location is perfect. Amenities: everything you could ever need - home from home. Very clean and neat.

Larey Van der Westhuizen

South Africa

Great experience. Nice and lovely.
Clean, perfect and a great stay. Lovely setup in the apartment. Comfortable - felt like home.

Zendelene Munro

South Africa

Lieflike eenheid met mooi see-uitsig. Moderne afwerking en groot kuier-area op die boonste vloer. Diens ontvang was uitstekend van Leon wat die eenheid bestuur. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Etienne Venter

South Africa

Die gasheer is betroubaar, vriendelik, hy het ons dadelik laat welkom voel.
Woonstel is uit die boonste rakke, smaakvol en ten volle toegerus, WiFi en 'n ekstra bonus is die gratis toegang tot waterpark wat die gasheer vir gaste bied. Pragtige see-uitsig, naby strand. Ons sal definitief weer hier besoek. Dit was soos 'n huis weg van die huis. Breekskadedeposito is onmiddelik terug betaal na ons vertrek.

Alice Kruger

South Africa

Perfect location, clean, stunning views. Loved it. Wonderful experience.

Nigel Pienaar

South Africa